Danny Strong (gebore 6 Junie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lee Daniels' The Butler (2013) en Rebel in the Rye (2017), en in die televisiereeks Empire (2015).
Filmografie Rolprente 1997: Lasting Silents 1999: Perpetrators of the Crime 2013: Lee Daniels' The Butler 2014: The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 2017: Rebel in the Rye The Lost Symbol E.D.F. Conspiracy of Paper Sweet Thunder Guys and Dolls Oliver Twist
Televisiereekse 2015: Empire
Televisierolprente 2003: The Afterlife 2008: Recount 2012: Game Change Operation Nexus
Video's 2008: Recount: The True Inside Story of the 2000 Presidential Election 2012: Game Change: The Phenomenon
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's