Jeremy Strong (gebore 25 Desember 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Happening (2008), Robot & Frank (2012), The Judge (2014), en The Big Short (2015).

Filmografie Rolprente 2008: The Happening 2008: Humboldt County 2012: Robot & Frank 2012: See Girl Run 2014: The Judge 2015: The Big Short

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu