Rider Strong (gebore 11 Desember 1979) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cabin Fever (2002) en in die televisiereeks Boy Meets World (1993).

Filmografie Rolprente 1993: Benefit of the Doubt 1999: The Secret Pact 2001: Buck Naked Arson 2002: Cabin Fever 2004: Death Valley 2007: Borderland 2007: Cosmic Radio 2008: Spy School 2009: Cabin Fever 2: Spring Fever 2009: H2O Extreme 2010: The Penthouse 2010: Darkening Sky

Televisiereekse 1990: ABC TGIF 1992: Julie 1993: Boy Meets World 1998: Invasion America 2006: Pepper Dennis 2010: 100 Questions 2011: Henry & Aaron's 7 Steps to Superstardom

Televisierolprente 1994: Summertime Switch 1995: Walt Disney World Very Merry Christmas Parade 2010: Fragged 2017: Micah the Asshole Ghost Untitled Strong Snow Camp Show

Video's 2004: Cabin Fever: Family Friendly Version 2008: Pulse 3

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu