Carel Struycken (gebore 30 Julie 1948) is 'n Nederlandse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Addams Family (1991), Addams Family Values (1993), en Men in Black (1997), en in die televisiereeks Twin Peaks (1990).
Filmografie Rolprente 1980: Go West, Young Man 1986: Population: 1 1991: The Addams Family 1993: Addams Family Values 1997: Men in Black 2004: Agavé 2008: Sinterklaas en het geheim van het grote boek 2016: Another Brick in the Wall 2017: Gerald's Game 2017: When the Witches Came to Town 2018: The Eden Theory
Televisiereekse 1990: Twin Peaks
Televisierolprente 2008: De 25 leukste tv families aller tijden
Video's 1991: Hammer: Addams Groove
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Nederlandse komponiste Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nederlandse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Nederlandse manlike akteurs van die 21ste eeu