Shiloh Strong (gebore 12 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cabin Fever (2002) en in die televisiereeks The Mommies (1993).
Filmografie Rolprente 1993: House of Cards 2001: Buck Naked Arson 2002: Cabin Fever 2007: Nina & the Mystery of the Secret Room Hidden Affairs
Televisiereekse 1993: The Mommies 2002: Dinotopia
Televisierolprente 1992: Spies 2017: Micah the Asshole Ghost Untitled Strong Snow Camp Show
Video's 2011: Sisters on the Planet
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu