Cory Michael Smith (gebore 14 November 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Carol (2015) en 1985 (2018), en in die televisiereeks Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2015: Carol 2018: 1985
Televisiereekse 2014: Gotham 2014: TeenageMutantNinjaTurtles.com
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu