Cotter Smith (gebore 29 Mei 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent X-Men 2 (2003) en in die televisiereekse Equal Justice (1990) en Mindhunter (2017).

Filmografie Rolprente 1987: Lady Beware 1988: Cameron's Closet 1996: Lifeform 2003: X-Men 2 2005: The Sleeper 2010: Lunatics, Lovers & Poets

Televisiereekse 1990: Equal Justice 2005: Night Stalker 2017: Mindhunter

Televisierolprente 1983: Blood Feud 1985: A Bunny's Tale 1986: D.C. Cops 1992: A Message from Holly 1992: Midnight's Child 1993: Desperate Journey: The Allison Wilcox Story 1993: A Place to Be Loved 1995: Remember Me 1997: Bridge of Time 2000: Run the Wild Fields Compliance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu