Jacob Smith (gebore 21 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Small Soldiers (1998), Cheaper by the Dozen (2003), Troy (2004), en Cheaper by the Dozen 2 (2005).

Filmografie Rolprente 1998: Small Soldiers 2002: Hansel & Gretel 2003: Cheaper by the Dozen 2004: Troy 2005: Cheaper by the Dozen 2

Televisiereekse 2003: Miracles

Televisierolprente 1999: Evolution's Child 2000: Phantom of the Megaplex

Video's 2006: Cheaper by the Dozen 2: A Comedic Trio

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu