Justice Smith (gebore 9 Augustus 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paper Towns (2015), Jurassic World: Fallen Kingdom (2018), en Every Day (2018), en in die televisiereeks The Get Down (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Paper Towns 2018: Jurassic World: Fallen Kingdom 2018: Every Day 2019: Detective Pikachu (film) All the Bright Places
Televisiereekse 2016: The Get Down
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu