Gregory Smith (gebore 6 Julie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Small Soldiers (1998), The Patriot (2000), en Hobo with a Shotgun (2011), en in die televisiereeks Everwood (2002).

Filmografie Rolprente 1996: Harriet the Spy 1996: Spellbreaker: Secret of the Leprechauns 1997: The Climb 1997: Shadow Zone: My Teacher Ate My Homework 1998: Small Soldiers 1998: Krippendorf's Tribe 2000: The Patriot 2004: Book of Love 2005: Nearing Grace 2005: Kids in America 2008: Wieners 2008: Boot Camp 2008: Edison & Leo 2009: Manson, My Name Is Evil 2011: Hobo with a Shotgun 2011: In My Pocket

Televisiereekse 2001: Kate Brasher 2002: Everwood 2010: Rookie Blue 2014: Working the Engels 2014: Rookie Blue Webisodes

Televisierolprente 2003: A Wrinkle in Time

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu