Algee Smith (gebore 7 November 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Earth to Echo (2014) en Detroit (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Earth to Echo 2017: Detroit
Televisierolprente 2016: The Infamous
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu