Brian Michael Smith (gebore 29 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Blue Bloods (2010), Girls (2012), Chicago P.D. (2014), en Queen Sugar (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Nobody Knows 2016: Dear Stranger Paula, Why?
Televisiereekse 2010: Blue Bloods 2012: Girls 2014: Chicago P.D. 2015: Copernicus and Starr 2016: Queen Sugar 2016: Cruel Children 2016: After
Televisierolprente 2011: Harlem Man
Video's 2011: It Affects Us All
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Transgender mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu