Brian J. Smith (gebore 12 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Warehouse 13 (2009), SGU Stargate Universe (2009), Defiance (2013), en Sense8 (2015).
Filmografie Rolprente 2009: The War Boys 2016: The Passing Season 22 Chaser
Televisiereekse 2009: Warehouse 13 2009: SGU Stargate Universe 2013: Defiance 2015: Sense8
Televisierolprente 2011: Red Faction: Origins
Video's 2010: White Sands, NM 2010: Brian J Smith 2010: On the Ice with Brian J. Smith 2010: Shooting in the Rain with Brian J Smith and David Blue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu