Matthew Paul "Matt" Sloan (gebore 24 Maart 1973) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Chad Vader: Day Shift Manager (2006), Beer and Board Games (2010), en Welcome to the Basement (2012).

Filmografie Televisiereekse 2005: Channel 101: The Musical 2005: Super Shooter 2006: Chad Vader: Day Shift Manager 2006: McCourt's in Session 2006: Fun Rangers 2010: Beer and Board Games 2010: Stupid for Movies 2012: Welcome to the Basement 2014: Rated RPG

Video's 2005: Uncle Jimmy's Fuck Farm 2006: Chad Vader 2010: Alone Together

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu