Joey Slotnick (gebore 2 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hollow Man (2000) en in die televisiereekse Nip/Tuck (2003) en The Good Wife (2009).
Filmografie Rolprente 1997: Dinner and Driving 2000: Hollow Man
Televisiereekse 1995: The Single Guy 2003: Nip/Tuck 2009: The Good Wife 2018: 2Some
Televisierolprente 1998: Since You've Been Gone 1999: Pirates of Silicon Valley
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu