Ty Keegan Simpkins (6 Augustus 2001, New York –) is 'n Amerikaanse akteur. Hy het reeds op 3-maande ouderdom op TV verskyn en is bekend vir sy rolle in die rolprente Revolutionary Road (2008), Insidious (2010), Iron Man 3 (2013), en Jurassic World (2015).

Filmografie Rolprente 2008: Revolutionary Road 2009: Family of Four 2010: Insidious 2012: Arcadia 2013: Iron Man 3 2015: Jurassic World 2015: Hangman Monty and Me Deliberation

Televisiereekse Chimerica

Video's 2015: Jurassic World: Dinosaurs Roam Once Again 2018: Logic: One Day ft. Ryan Tedder

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Lewende mense