Jimmi Simpson is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Date Night (2010).
Filmografie Rolprente 2006: Stay Alive 2008: A Quiet Little Marriage 2009: The Mother of Invention 2010: Date Night 2015: Gravy
Televisiereekse 2011: Breakout Kings 2016: Hap and Leonard 2018: Unsolved: The Murders of Tupac and the Notorious B.I.G. 2019: Our Lady, LTD
Video's 2003: The Academy 2010: Date Night: Disaster Dates 2012: Fifteen Digits
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu