Stephen Singer is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Don Juan DeMarco (1994), The Prince and Me (2004), The Happening (2008), en All Good Things (2010).

Filmografie Rolprente 1994: Don Juan DeMarco 1996: Apologies to Bunuel 2002: Untitled: A Love Story 2004: The Prince and Me 2007: Love Life 2008: The Happening 2010: All Good Things

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu