Kofi Siriboe (gebore 2 Maart 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Whiplash (2014), Straight Outta Compton (2015), en Girls Trip (2017), en in die televisiereeks Queen Sugar (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Whiplash 2015: Straight Outta Compton 2016: Kicks 2017: Girls Trip
Televisiereekse 2016: Queen Sugar
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu