Alex Skuby (gebore 27 Desember 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The King of Queens (1998) en The Fosters (2013).

Filmografie Televisiereekse 1998: The King of Queens 1999: Everything's Relative 2013: The Fosters 2017: Ghost Writer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu