Tony Sirico (29 Julie 1942-8 Julie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Goodfellas (1990), Mighty Aphrodite (1995), en Café Society (2016), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).
Filmografie Rolprente 1987: The Galucci Brothers 1990: Goodfellas 1995: Mighty Aphrodite 1998: Mob Queen 2001: Smokin' Stogies 2008: The Sno Cone Stand Inc 2009: Karma Calling 2013: Super Athlete 2014: Zarra's Law 2016: Café Society 2018: Sarah Q 2019: Street Justice Respect the Jux All Mobbed Up
Televisiereekse 1999: The Sopranos Sunday Sauce
Televisierolprente 2013: Nicky Deuce
Video's 2005: The Sopranos: Season 6 Invitation to the Set 2007: The Sopranos: Threshold
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu