Brian Sites (gebore 21 Junie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Real Women Have Curves (2002), Gigli (2003), en Terminator 3: Rise of the Machines (2003), en in die televisiereeks The Ellen Show (2001).
Filmografie Rolprente 2002: Real Women Have Curves 2003: Gigli 2003: Terminator 3: Rise of the Machines
Televisiereekse 2001: The Ellen Show 2002: The Grubbs
Televisierolprente 2001: Virtually Casey 2004: Then Comes Marriage
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu