Timothy Simons (gebore 12 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Inherent Vice (2014) en The Interview (2014), en in die televisiereeks Veep (2012).

Filmografie Rolprente 2014: Inherent Vice 2014: The Interview 2018: Irreplaceable You Red Shirt Yes, God, Yes

Televisiereekse 2012: Veep 2012: The Craft Store 2013: Veep: Season 2 - Invitation to the Set Bad Dates

Video's 2008: Scotty Got an Office Job 2013: The Nanny

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu