Pepe Serna (gebore 23 Julie 1944) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jerk (1979), Scarface (1983), The Adventures of Buckaroo Banzai Across the 8th Dimension (1984), en Silverado (1985).
Filmografie Rolprente 1978: Roots of Blood 1979: The Jerk 1979: Walk Proud 1982: Vice Squad 1983: Scarface 1984: The Adventures of Buckaroo Banzai Across the 8th Dimension 1985: Silverado 1996: Land of Milk & Honey 2003: Deadly Swarm 2011: Laredoans Speak: Voices on Immigration 2014: Man from Reno 2015: Road to Juarez 2015: Aguruphobia 2015: The Jumper Maybach Story 2016: Gino's Wife 2017: From the Dead 2018: The Planters 2018: Flavor of Life Clean Sweep
Televisiereekse 1983: Feel the Heat 1990: DEA 1993: Second Chances 1994: Hotel Malibu 1999: The PJs
Televisierolprente 1981: The Monkey Mission 1981: 300 Miles for Stephanie 1983: White Water Rebels 1989: The Forgotten
Video's 2007: Ac17
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu