Jeremy Shada is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Team America: World Police (2004) en in die televisiereekse Adventure Time (2010) en Voltron (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Team America: World Police

Televisiereekse 2010: Adventure Time 2012: Incredible Crew 2016: Voltron 2016: Mr. Student Body President

Televisierolprente 2013: Aliens in the House

Video's 2012: Adventure Time: The Wand 2017: Surf's Up 2: WaveMania

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu