Atticus Shaffer (gebore 19 Junie 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hancock (2008), The Unborn (2009), en Frankenweenie (2012), en in die televisiereeks The Lion Guard (2016).

Filmografie Rolprente 2008: Hancock 2009: The Unborn 2012: Frankenweenie 2018: I'll Be Next Door for Christmas

Televisiereekse 2009: The Middle 2016: The Lion Guard 2017: Pete the Cat 2018: Harvey Street Kids

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu