Garry Shandling is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Iron Man 2 (2010) en Captain America: The Winter Soldier (2014), en in die televisiereekse It's Garry Shandling's Show. (1986) en The Larry Sanders Show (1992).

Filmografie Rolprente 1994: Love Affair 2000: What Planet Are You From? 2002: Comedian 2006: Over the Hedge 2010: Iron Man 2 2014: Captain America: The Winter Soldier

Televisiereekse 1985: Michael Nesmith in Television Parts 1986: It's Garry Shandling's Show. 1992: The Larry Sanders Show 1992: The Howard Stern Interview 1994: Dennis Miller Live

Televisierolprente 2006: T4' Goes 'Over the Hedge 2018: The Zen Diaries of Garry Shandling

Video's 2002: Shandling Talks... No Flipping! 2006: Hammy's Boomerang Adventure 2010: Garry Lectures at USC

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu