Ivan Shaw is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Get Him to the Greek (2010) en in die televisiereekse The Book of Daniel (2006), Insecure (2016), en Better Things (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Get Him to the Greek 2014: Nightmare Code
Televisiereekse 2006: The Book of Daniel 2016: Insecure 2016: Better Things
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu