Doc Shaw (gebore 24 April 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dawn of the Planet of the Apes (2014) en in die televisiereekse House of Payne (2006), The Suite Life on Deck (2008), en Pair of Kings (2010).

Filmografie Rolprente 2014: Dawn of the Planet of the Apes

Televisiereekse 2006: House of Payne 2008: The Suite Life on Deck 2010: Pair of Kings 2010: Disney XD's My Life 2012: TRYathlon 2013: FailCast with Ben Giroux

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu