Alex Shaffer (* 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Win Win (2011), The Lifeguard (2013), We Are Your Friends (2015), en Delinquent (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Win Win 2013: The Lifeguard 2014: Runoff 2015: We Are Your Friends 2016: Delinquent
Video's 2015: How Zac Efron Learned to DJ
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu