Greg Sestero (gebore 15 Julie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Room (2003), Best F(r)iends Volume 1 (2017), en The Disaster Artist (2017).
Filmografie Rolprente 2003: The Room 2017: Best F(r)iends Volume 1 2017: The Disaster Artist 2018: Best F(r)iends: Volume 2
Televisiereekse 2010: Abnormal Entertainment Presents 2012: Shut Up and Talk 2018: Four in a Blanket
Video's 1999: Retro Puppet Master 2017: The Disaster Artist: Oh, Hi Mark: Making a Disaster
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu