Brent Sexton (gebore 12 Augustus 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Radio (2003), Flightplan (2005), W. (2008), en The Belko Experiment (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Radio 2005: Flightplan 2008: W. 2016: The Belko Experiment

Televisiereekse 2002: Birds of Prey 2007: Life 2011: The Killing 2013: Ironside 2018: Unsolved: The Murders of Tupac and the Notorious B.I.G.

Televisierolprente 2003: Saving Jessica Lynch 2003: Senor White Skinny Dip

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu