Nestor Serrano is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lethal Weapon 2 (1989), Bad Boys (1995), The Day After Tomorrow (2004), en Act of Valor (2012).

Filmografie Rolprente 1989: Lethal Weapon 2 1991: Hangin' with the Homeboys 1995: Bad Boys 2003: Replay 2004: The Day After Tomorrow 2005: Sueño 2010: Cielito lindo 2011: Magic City Memoirs 2012: Act of Valor Bella's Story

Televisiereekse 1989: True Blue 1992: The Hat Squad 1996: Moloney

Video's 2006: The 22nd Eye: The Making of '21 Eyes'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1955