Charlie Semine is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Mercy (2009), Smash (2012), The Following (2013), en BrainDead (2016).

Filmografie Televisiereekse 2009: Mercy 2012: Smash 2013: The Following 2016: BrainDead

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979