Greg Serano (gebore 7 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Postman (1997), Legally Blonde (2001), Felon (2008), en Terminator Salvation (2009).
Filmografie Rolprente 1997: The Postman 2001: Legally Blonde 2002: Road Dogz 2008: Felon 2009: Terminator Salvation 2010: Deadly Impact 2010: Undocumented 2018: Questions 2018: Grizzled! Criminal Elements
Televisiereekse 1996: Dangerous Minds 2005: Wildfire 2010: Scoundrels
Televisierolprente 2002: Saint Sinner
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972