Paul Scherrer (gebore 16 Desember 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Children of the Corn II: The Final Sacrifice (1992) en in die televisiereekse Free Spirit (1989), Sons and Daughters (1991), en JAG (1995).
Filmografie Rolprente 1992: Children of the Corn II: The Final Sacrifice 2000: Rockets' Red Glare
Televisiereekse 1988: The Van Dyke Show 1989: Free Spirit 1991: Sons and Daughters 1995: JAG
Televisierolprente 1992: Honor Thy Mother 1996: Fall Into Darkness
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu