Rick Rossovich (gebore 28 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminator (1984), Top Gun (1986), Roxanne (1987) en Navy Seals (1990).

Filmografie Rolprente 1984: The Terminator 1986: Top Gun 1987: Roxanne 1988: Spellbinder 1988: Cognac 1989: Paint It Black 1990: Navy Seals 1993: Tropical Heat 1993: The Evil Inside Me 1994: New Crime City 1995: Black Scorpion 1995: Cover Me 2003: Artworks 2012: Sandbar 2018: Where the Streets Have No Name

Televisiereekse 1991: Sons and Daughters 1996: Pacific Blue

Televisierolprente 1991: The Gambler Returns: The Luck of the Draw 1997: Legend of the Lost Tomb 1999: Killer Deal 2000: Miracle in Lane 2

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu