Valente Rodriguez is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood In, Blood Out (1993) en McFarland, USA (2015), en in die televisiereekse George Lopez (2002) en Happily Divorced (2011).

Filmografie Rolprente 1993: Blood In, Blood Out 1998: No Salida 2002: Never Trust a Serial Killer 2009: The Red Queen 2010: Las Angeles 2010: Perfect Sunday 2011: Gone Hollywood 2014: Los Scavengers 2015: McFarland, USA 2017: The Big Shot

Televisiereekse 2002: George Lopez 2011: Happily Divorced

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1964