Bobby Roe is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Prayer to a Vengeful God (2010), The Houses October Built (2014), en The Houses October Built 2 (2017), en in die televisiereeks Numb3rs (2005).

Filmografie Rolprente 2010: Prayer to a Vengeful God 2011: The Houses October Built 2014: The Houses October Built 2017: The Houses October Built 2

Televisiereekse 2004: Extreme Dodgeball 2005: Numb3rs

Video's 2017: Halloween Spooks (Music Video)

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu