Evan Roe (gebore 9 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Jason McCord in die politieke drama-televisiereeks Madam Secretary (2014-2019).
Roe is in Seattle gebore en het in Kalifornië en New York grootgeword. Hy het in 2022 aan die Universiteit van New York gegradueer.
Filmografie Rolprente 2016: Time Toys 2019: Selah and the Spades
Televisiereekse 2012: Jessie 2014: Sam & Cat 2014: Saint George 2014-2019: Madam Secretary TBA: A Man in Full
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu