Reg Rogers is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Primal Fear (1996), Runaway Bride (1999), en Analyze That (2002), en in die televisiereeks Friends (1994).
Filmografie Rolprente 1996: Primal Fear 1999: Runaway Bride 1999: I'll Take You There 2000: The Photographer 2002: Analyze That 2006: The Wedding Weekend
Televisiereekse 1994: Friends
Televisierolprente 2005: Jesse Stone: Stone Cold
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu