Andy Romano (gebore 15 Junie 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Major League (1989), Under Siege (1992), Under Siege 2: Dark Territory (1995), en Eraser (1996).

Filmografie Rolprente 1989: Major League 1990: Pump Up the Volume 1992: Under Siege 1995: Under Siege 2: Dark Territory 1996: Eraser 1996: Listen 1998: Heaven or Vegas

Televisiereekse 1974: Get Christie Love! 1979: Friends

Televisierolprente 1977: The Rubber Gun Squad 1980: The Promise of Love 1990: Knights of the Kitchen Table 1993: Victim of Love: The Shannon Mohr Story

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2022