Brian Ronalds (gebore 6 Julie 1973) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Netherbeast Incorporated (2007), The Graves (2009), en Dirty Little Trick (2011).

Filmografie Rolprente 2007: Netherbeast Incorporated 2009: The Graves 2010: Here & Now 2011: Dirty Little Trick 2013: Ashley 2015: Going Bongo 2016: The Final Resolution Room Service

Televisiereekse 2005: Screen Wars

Televisierolprente 2005: Toofy Film Fest 2005: HD Showcase

Video's 2006: The Chase

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse regisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu