Ben Rosenfield (gebore 1 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Most Violent Year (2014), Irrational Man (2015), en 6 Years (2015), en in die televisiereeks Boardwalk Empire (2010).

Filmografie Rolprente 2012: Greetings from Tim Buckley 2014: A Most Violent Year 2014: Affluenza 2015: Irrational Man 2015: 6 Years

Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu