Matt Ross (gebore 3 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Psycho (2000), The Aviator (2004), en Captain Fantastic (2016), en in die televisiereeks Silicon Valley (2014).

Filmografie Rolprente 1996: Ed's Next Move 2000: American Psycho 2001: Just Visiting 2004: The Aviator 2007: Turn the River 2012: 28 Hotel Rooms 2016: Captain Fantastic Tomorrow and Tomorrow

Televisiereekse 2006: Big Love 2014: Silicon Valley

Televisierolprente 2013: Ring of Fire

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu