Ricco Ross (gebore 16 April 1958) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens (1986), Mission: Impossible (1996), en Wishmaster (1997).

Filmografie Rolprente 1986: Aliens 1996: Mission: Impossible 1996: Timelock 1997: Wishmaster 2003: Nate and the Colonel 2015: Story of Eva 2016: The Silent Killer: Prostate Cancer in the African American Community 2019: The Shinjuku Five 2019: The Invisible Man Shanty Town Triborn The Possessed Da' Blummy

Televisiereekse 1991: Magic 1993: Westbeach 2010: Bite Me 2014: Match 2014: Caper

Televisierolprente 2012: Potluck 2016: Conspiracy 2016: A Husband for Christmas

Video's 1985: Whitney Houston: Saving All My Love for You 2013: Trane and Miles 2018: Taco Bell: Web of Fries 2018: Taco Bell: Web of Fries II - Franchise Wars

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu