Kerry Rossall (gebore 23 Junie 1947) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apocalypse Now (1979), The Abyss (1989), Timeline (2003), en Poseidon (2006).
Filmografie Rolprente 1979: Apocalypse Now 1989: The Abyss 2003: Timeline 2005: Lost in Plainview 2006: Poseidon 2018: Friend of the World
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu