Gerry Rosenthal (gebore 2 September 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Liberty Heights (1999) en Finding Forrester (2000).

Filmografie Rolprente 1999: Liberty Heights 2000: Finding Forrester

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu