David Clayton Rogers (gebore 21 Oktober 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dark Ride (2006) en Uncanny (2015), en in die televisiereeks Rally (2015).

Filmografie Rolprente 2004: Purple Pastures 2006: Dark Ride 2015: Uncanny 2018: Deadtectives 2018: Every Other Holiday

Televisiereekse 2011: H+ 2012: Jane by Design 2012: Underbelly 2015: Rally

Televisierolprente 2006: The Legend of Butch & Sundance 2010: Pregnancy Pact 2010: Revenge of the Bridesmaids 2016: Quest for Truth

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu