Vincent Rodriguez III is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hostages (2013), Another Period (2013), Crazy Ex-Girlfriend (2015), en Designated Survivor (2016).

Filmografie Televisiereekse 2013: Hostages 2013: Another Period 2015: Crazy Ex-Girlfriend 2016: Designated Survivor

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu